Primo Levi

Primo Levi
Ca. 1950s
Gebore31 Julie 1919
Sterf11 April 1987 (op 67)
NasionaliteitVlag van Italië Italië
BeroepDigter, skrywer, chemikus

Primo Levi (Italiaans:ˈpriːmo ˈlɛːvi; 31 Julie 191911 April 1987) was 'n Italiaans-Joodse chemikus, skrywer en Holocaust oorlewende. Hy was die skrywer van verskeie boeke, romans, bundels kortverhale, essays en gedigte. Sy bekendste werke sluit If This Is a Man (1947, gepubliseer as Survival in Auschwitz in die VSA) in, wat 'n relaas is van die jaar waarin hy gevangene gehou is in die Auschwitz konsentrasiekamp in Nazi geokkupeerde Pole; asook die The Periodic Table van 1975, 'n bundel kortverhale wat gekoppel is aan die kwaliteite van die elemente, en wat die Koninklike Instituut van Groot-Brittanje benoem het as "die beste wetenskaplike boek wat al ooit geskryf is".[1]

Levi het in 1987 aan beserings beswyk wat opgedoen is tydens 'n val van sy drieverdieping trapvloer af. Sy dood is amptelik aangedui as selfmoord, maar sommige het al voorgestel dat die val 'n ongeluk was.

  1. Randerson, James (20 Oktober 2006). "Levi's memoir beats Darwin to win science book title". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020. Besoek op 30 Maart 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy